Tuesday, August 03, 2004

"Waar steek jy die vleis weg?"
Beerlaagte oggend vroeg
Botswana grens (met baie vleis in die yskas!)
Naomi versorg haar hare...
Africamp aandete...
Botswana "pitstop"
Eerste oggend na 'n nag in die "bos"
Ons ontmoet die locals...
Langs die pad in Botswana
Botswana grootvoete...
Zambesie ferry tussen Botswana en Zambie
Moeders wag vir die ferry!
Lorries kom eerste!
Sonsondergang oor drie lande...
"Kyk weer" - tweede ferry dag...
"Frankly my dear, I don't give a damn!"
Victoria Valle (en reenjasse!)
Ons koop van die lekkerste tamaties!
"Coca cola"
Brigde Camp basaar
Op die walle van die Luangwa - Bridge Camp
Mosambiek aan die oorkant... Bridge Camp
Brug oor die Luangwa - Bridge Camp
Chipata - "dorp van slegte paaie"
"Vatso!"
Moenie moeilikheid soek nie...
Olifante in die kamp - Flat Dogs
Gelukkig los hulle ons nou uit...
"Waar's my tabak?"
Parmantig!
Ingang na die Suid-Luangwa reservaat
Die bos is ruig naby die rivier
Brug in die Luangwa reservaat (goeie koffie-plek!)
Walle van die Luangwa
Luangwa buffel
Klonkie op die Luangwa
Slaaptyd...
"Wat kyk jy...?"
Deel van die natuur..
Nog seekoeie in die Luangwa rivier
Vet en gesond..
Leonard...
Rosa fokus mooi...
Rooi Letchwe
Welpie by halwe vlakvark...
Flat Dogs kamp
"Lion King" moeder
Flat Dogs "net om die draai"
Pluimbal in die bos
Nog 'n ete...